Man On Beach

Gee Jesus ‘n kans

Matteus 4:19 Wanneer ander mense nie jou potensiaal raaksien nie, doen Jesus dit wel. Hy het in eenvoudige vissermanne die kapasiteit om die wêreld te verander, gesien. Jesus het vir Simon Petrus en Andreas gesê: ‘…Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe…’ Betwyfel jy dit? Nataneal het ook. Toe

Gee Jesus ‘n kans Read More »

Die Woord Van God

Alleenlik Deur Genade Gered

Efesiërs 2:8 In ‘n gelykenis was daar twee verlore seuns en beide het in ‘n godsdienstige kultuur wat reëls hoog op prys gestel het, grootgeword. ‘Tollenaars en ander berugte sondaars het dikwels na Jesus se onderrig kom luister. Fariseërs en wetskenners het beswaar gemaak dat Hy met veragtelike mense geassosieer het… Jesus het toe hierdie

Alleenlik Deur Genade Gered Read More »

City.jpg

“Ek sal gaan! Stuur my!”

Jesaja 6:8 Jesaja skryf, “Toe het ek die Here hoor vra: ‘Wie kan Ek met ‘n boodskap na my volk toe stuur? Wie sal vir ons gaan?’ Ek het geantwoord: ‘Here, ek sal gaan! Stuur my!’ Hy het gesê: ‘Ja, gaan…'” (verse 8-9). In die voorafgaande Skrifgedeelte het Jesaja allerhande verskonings uitgedink en vir God

“Ek sal gaan! Stuur my!” Read More »

Scroll to Top