Werk vir Eenheid

Werk vir Eenheid

Romeine 14:1 Gedurende die eerste eeu het stede soos Rome mense van baie verskillende kulture, tale, gelowe en gebruike aangetrek. As gevolg daarvan het dit soms gebeur dat die kerk se missie om dissipels van alle nasies te maak, tot konflik gelei het. Sommige gelowiges het byvoorbeeld aangehou om ‘n sewende dag Sabbat te onderhou, […]

Werk vir Eenheid Read More »

child

Wees bereid om te gee

Lukas 6:38 Daar word ’n legende vertel van ’n man wat in die woestyn verdwaal het en besig was om te sterf van die dors. Hy het op ’n ou gehuggie afgekom en ’n geroeste waterpomp langsaan sien staan. Hy het daarnatoe gestrompel, die handvatsel gegryp en dit op en af begin pomp. Niks wou

Wees bereid om te gee Read More »

Dis hoe God dit beplan het

Dis hoe God dit beplan het

Matteus 19:5 Ouers, lees hierdie brief: ‘Liewe Pa: Dankie vir al die kere wat ek op jou skoot kon sit sodat ek die rugbywedstryd kon sien en vir al die kere wat Pa vir my worsbroodjies gekoop het. Ek sal altyd die dag onthou wat Pa my deur die sneeu gedra het omdat ek so

Dis hoe God dit beplan het Read More »

Race

Hardloop om te wen

1 Korintiërs 9:24 Paulus skryf: “Hardloop dan so dat julle die prys kan wen.” Die spele waarna Paulus verwys was oop vir aan almal. Dit is vanselfsprekend dat die doel van resies hardloop is om te wen. Maar dit is nie net ‘n geval van jou drafskoene aantrek, die uitrusting dra en die natuurskoon bewonder

Hardloop om te wen Read More »

Scroll to Top